Seshego

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Seshego
Sešego
Maboneng
Ligging van Seshego op 'n kaart (Limpopo)
Seshego
Seshego
 Seshego se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°51′S 29°23′O / 23.850°S 29.383°O / -23.850; 29.383Koördinate: 23°51′S 29°23′O / 23.850°S 29.383°O / -23.850; 29.383
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Distrik Capricorn
Munisipaliteit Polokwane
Oppervlak[1]
 - Dorp 28,08 km²  (10,8 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 83 863
 - Digtheid 2 987/km² (7 736,3/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 0.1%
 • Indiër/Asiër 0.1%
 • Kleurling 0.2%
 • Swart 99.2%
 • Ander 0.3%
Taal (2011)[1]
 • Noord-Sotho 84.5%
 • Tsonga 3.1%
 • Venda 2.4%
 • Engels 2.1%
 • Ander 8.0%
Poskode (strate) 0742
Poskode (posbusse) 0742
Skakelkode(s) 015

Seshego is 'n dorp in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp lê direk noord-wes van Polokwane (Pietersburg).

In 2001 het Seshego 'n bevolking van 121,639 mense gehad. Tot 1974 was Seshego die hoofstad van die nie-onafhanklike bantoestan van Lebowa, wat in 1994 afgeskaf is. Die dorp se industrieë produseer voedsel, drank, tabak, tekstiele, kleredrag, leergoedere, hout en houtprodukte, gefabriseerde metaalprodukte, masjinerie, en toerusting. Baie van Seshego se inwoners pendel na Polokwane vir werk.[2]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Seshego”. Sensus 2011.
  2. Seshego (South Africa)”. Encyclopedia Britannica Online. 2009. URL besoek op 2009-04-10.