Alldays

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Alldays
Ligging van Alldays op 'n kaart (Limpopo)
Alldays
Alldays
 Alldays se ligging in Limpopo
Koördinate: 22°40′S 29°06′O / 22.667°S 29.100°O / -22.667; 29.100Koördinate: 22°40′S 29°06′O / 22.667°S 29.100°O / -22.667; 29.100
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Distrik Capricorn
Munisipaliteit Blouberg
Oppervlak[1]
 - Dorp 2,42 km²  (0,9 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 2 987
 - Digtheid 1 234/km² (3 196/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 1.6%
 • Indiër/Asiër 0.3%
 • Kleurling 0.1%
 • Swart 97.7%
 • Ander 0.3%
Taal (2011)[1]
 • Noord-Sotho 85.8%
 • Venda 4.9%
 • Engels 1.9%
 • Afrikaans 1.6%
 • Ander 5.9%
Poskode (strate) 0909
Poskode (posbusse) 0909
Skakelkode(s) 015

Alldays is 'n dorp in die Blouberg Munisipaliteit van Capricorn-distrik in die noordweste van die Limpopo-provinsie, Suid-Afrika. Die dorp het 'n bevolking van sowat 2 987 inwoners.

Die Venetia-diamantmyn is naby Alldays, binne die 360 vierkante kilometer Venetia Limpopo Natuurreservaat. Dit is een van die ses oorblywende myne van De Beers in Suid-Afrika. Dit is ook die jongste diamantmyn in die land. Dit beskik ook oor 'n klein lughawe: Alldays-lughawe.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Alldays”. Sensus 2011.