Sheba, Mpumalanga

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sheba
Ligging van Sheba op 'n kaart (Mpumalanga)
Sheba
Sheba
 Sheba se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°43′0″S 31°09′58″O / 25.71667°S 31.16611°O / -25.71667; 31.16611Koördinate: 25°43′0″S 31°09′58″O / 25.71667°S 31.16611°O / -25.71667; 31.16611
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distrik Ehlanzeni
Munisipaliteit Umjindi
Oppervlak[1]
 - Nedersetting 2,18 km²  (0,8 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Nedersetting 1 608
 - Digtheid 738/km² (1 911,4/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Kleurling 0.4%
 • Swart 99.6%
Taal (2011)[1]
 • Swazi 90.6%
 • Tsonga 3.8%
 • Engels 2.5%
 • Ander 3.0%
Skakelkode(s) 013

Sheba is 'n klein nedersetting noordoos van Barberton in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die suidooste van die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Op Sensus 2011 kaarte word dit aangedui as Bonanza Gold Mine, die naam van 'n ou uitgewerkte goudmyn.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Sheba”. Sensus 2011.