Hectorspruit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hectorspruit
'n Straat in Hectorspruit
'n Straat in Hectorspruit
Ligging van Hectorspruit op 'n kaart (Mpumalanga)
Hectorspruit
Hectorspruit
 Hectorspruit se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°26′S 31°41′O / 25.433°S 31.683°O / -25.433; 31.683Koördinate: 25°26′S 31°41′O / 25.433°S 31.683°O / -25.433; 31.683
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distrik Ehlanzeni
Munisipaliteit Nkomazi
Oppervlak[1]
 - Dorp 10,26 km²  (4 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 3 096
 - Digtheid 302/km² (782,2/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Swart 77.9%
 • Kleurling 0.8%
 • Indiër/Asiër 0.4%
 • Blank 20.8%
 • Ander 0.1%
Taal (2011)[1]
 • Swazi 55.0%
 • Afrikaans 18.6%
 • Tsonga 17.0%
 • Engels 4.1%
 • Ander 5.3%
Poskode (straat) 1330
Skakelkode(s) 013

Hectorspruit is 'n dorp in die ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorp is tussen die dorpe Kaapmuiden en Komatipoort geleë.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Die dorp lê op die oewer van Hectorspruit, 'n sytak van die Krokodilrivier. Die spruit het weer sy naam van die hond van Servaas de Kock gekry. De Kock was die man wat die Pretoria-Delgoabaai spoorlyn opgemeet het. Die spoorlyn het die dorp in 1891 bereik. Nadat Paul Kruger die land verlaat het op 11 September 1900 het die Boere die Tweede Vryheidsoorlog in guerilla-vorm voortgesit vanaf hierdie dorpie.

Distrik[wysig | wysig bron]

Daar word suikerriet, groente en subtropiese vrugte verbou in die distrik.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Hectorspruit”. Sensus 2011.