Kiepersol, Mpumalanga

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kiepersol
Ligging van Kiepersol op 'n kaart (Mpumalanga)
Kiepersol
Kiepersol
 Kiepersol se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°3′48″S 31°2′20″O / 25.06333°S 31.03889°O / -25.06333; 31.03889Koördinate: 25°3′48″S 31°2′20″O / 25.06333°S 31.03889°O / -25.06333; 31.03889
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distrik Ehlanzeni
Munisipaliteit Mbombela
Skakelkode(s) 013

Kiepersol is 'n nedersetting in die Mbombela Plaaslike Munisipaliteit (in Ehlanzeni-distrik) in Mpumalanga.

Kiepersol is baie naby aan die dorp Hazyview geleë. Dit is na die inheemse kiepersol (boom) vernoem, wat in oorvloed in die laeveld voorkom, alhoewel die omgewing meestal uit aangeplante piesangplantasies bestaan. Ander vrugte wat hier volop voorkom, sluit in mango's, avokado's en makadamianeute.[1] Die Phabenihek van die Krugerwildtuin is ook digby Hazyview.[2]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. South Africa Kiepersol”. ShowMe. URL besoek op 10 Augustus 2015.
  2. Kiepersol, Mpumalanga”. SA Travel Directory. URL besoek op 10 Augustus 2015.