Sixto Durán Ballén
Voorkoms
Sixto Durán-Ballén | |
37ste President van Ecuador
| |
Ampstermyn 10 Augustus 1992 – 10 Augustus 1996 | |
Vise | Alberto Dahik (1992–95) Eduardo Peña (1995–96) |
---|---|
Voorafgegaan deur | Rodrigo Borja Cevallos |
Opgevolg deur | Abdalá Bucaram |
12de Burgemeester van Quito
| |
Ampstermyn 1 Augustus 1970 – 16 Februarie 1978 | |
Voorafgegaan deur | Jaime del Castillo |
Opgevolg deur | Álvaro Pérez Intriago |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Boston, Massachusetts, Verenigde State | 14 Julie 1921
Sterf | 15 November 2016 (op 95) Quito, Ecuador |
Politieke party | Republikeinse Unieparty (1991–2016) Sosiale Christelike Party (1951–91) |
Eggenoot/-note | Josefina Villalobos (1945–2016; sy dood) |
Sixto Alfonso Durán-Ballén Cordovez (14 Julie 1921 in Boston – 15 November 2016 in Quito) is 'n voormalige president van Ecuador. Hy was van 10 Augustus 1992 tot 10 Augustus 1996 die land se president gewees. Daarnaas was hy ook 'n voormalige leier van die konserwatiewe party, Alianza Republican (AP). Ook was hy 'n ambassadeur in die Verenigde Koninkryk gewees.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel, of gedeeltes daarvan, is uit die volgende Wikipedia-artikel vertaal: Sixto Durán Ballén
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sixto Durán Ballén.
- (es) Amptelike webwerf