Quito

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Quito
San Francisco de Quito
Montaje Quito.png

Kaart Wapen
Ec-map.png
Escudo de Quito.svg
Vlag
Flag of Quito.svg
 Land Vlag van Ecuador Ecuador
 Provinsie Bandera Província Pichincha.svg Pichincha
 Koördinate 00°13′N 78°31′W
 Gestig op 6 Desember 1534
 Oppervlakte:  
 - Totaal 352 vk km
 Hoogte bo seevlak 2 850 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 619 791
 - Metropolitaanse gebied (2010) 2 151 993
 - Bevolkingsdigtheid 4 602 /vk km
 Tydsone UTC -05:00
 Burgemeester Augusto Barrera
 Amptelike Webwerf quito.gov.ec

Quito (Spaans: San Francisco de Quito) is die hoofstad en tweede grootste stad van Ecuador naas Guayaquil. Die stad het 'n bevolking van 1 619 791 in 2010 gehad en 'n oppervlakte 352 km². Die stad is op 6 Desember 1534 deur Spanjaarde onder Sebastián de Belalcázar gestig. Die historiese stadsentrum van Quito is in 1978 deur UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels[wysig]