Skoonma-se-tong

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Skoonma-se-tong
Sansevieria trifasciata flower.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Division:
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
S. trifasciata
Binomiale naam
Sansevieria trifasciata
Prain 1903

Skoonma-se-tong (Sanseviera trifasciata) is 'n huisplant wat natuurlik voorkom in tropiese Afrika. Die plant blom selde binnenshuis maar is 'n mooi plant vir die kantoor. Daar is twee subspesies: Sanseviera trifasciata laurentii en Sanseviera trifasciata hahnii. Laasgenoemde kan bont ook wees. Die plante groei net so goed in die son as in redelike donker plekke. Die plante is uniek omrede hulle droë lug verkies. Hulle verkies temperature van 10°C tot 24°C.

Skoonma-se-tong

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]