Smita Nair Jain
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Smita Nair Jain | |
---|---|
Smita Nair Jain | |
Gebore | Smita Jain 20 November 1969 |
Nasionaliteit | Indië |
Beroep | Skrywer |
Eggenoot | Rajeev Jain (2011–hede) |
Kinders | Abigail Jain en Kimberly Jain |
Webwerf | smitanairjain.blog |
Smita Nair Jain (gebore 20 November 1969 in Nieu-Delhi) is 'n Indiese skrywer en TEDx spreker.[3][4] .
Lewe
[wysig | wysig bron]Smita het in Delhi grootgeword. Sy het aan The St. Joseph School gestudeer en in 1992 verwerf sy haar diploma aan die University of Pune in Pune. In 1994 het sy 'n MBA aan University of Pune verwerf. Daarbenewens werk hy in Mumbai vir Amerikaanse maatskappye. Sy het saam met talle globale organisasies soos DHL, MphasiS, Prudential, Accenture, Capita, Barclays en Sears gewerk.
Toekennings
[wysig | wysig bron]- Society Young Achievers Award for Literature
Filmografie
[wysig | wysig bron]- 2004: Remix
- 2005: India Calling
- 2005: Bombay Talking
- 2005: Mano Ya Na Mano
- 2005: Kaajjal - Sabbki Aankhon My Basi
- 2006: Zindaggi Rocks
- 2006: L'intouchable
- 2016: 60 minutes
Werke
[wysig | wysig bron]- Kkrishnaa's Konfessions (2008) ISBN 978-81-89975-47-0[5]
- Piggies on The Railway:a Kasthuri Kumar Mystery (2010) ISBN 978-93-80283-74-6[6][7]
- My tryst with Hindi (2017)[8]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Amazon: Smita Nair Jain: Books". Amazon. Besoek op 10 Julie 2018.
- ↑ "Smita Nair Jain - GoodReads". Goodreads. Besoek op 3 Julie 2018.[dooie skakel]
- ↑ "Are You a Square in a World of Circle" (in Engels). TEDx Talks. 7 Junie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 April 2020. Besoek op 26 Junie 2018.
- ↑ "Break The Shackles To Climb The Ladder" (in Engels). TEDx Talks. 14 Maart 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 April 2020. Besoek op 26 Junie 2018.
- ↑ "Woman, wine and melodrama" (in Engels). Hindustan Times. 2 Junie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2019. Besoek op 27 Junie 2018.
- ↑ "On a 'Piggy' ride" (in Engels). The Hindu. 23 Mei 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2020. Besoek op 26 Junie 2018.
- ↑ "The Sunday Tribune - Spectrum" (in Engels). Tribune India. 28 Maart 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2018. Besoek op 3 Julie 2018.
- ↑ "My tryst with Hindi" (in Engels). SpeakingTree. 14 Junie 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2018. Besoek op 26 Junie 2018.
- ↑ "The Right Name Child Rights and You" (in Engels). Boloji. 16 April 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2018. Besoek op 3 Julie 2018.
- ↑ "Sharing Dark Silences" (in Engels). Boloji. 5 Februarie 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2018. Besoek op 3 Julie 2018.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Smita Nair Jain.
- (en) Smita Nair Jain op Twitter
- (en) Smita Nair Jain op Facebook
- (en) Amptelike webwerf Geargiveer 20 Julie 2018 op Wayback Machine
- (en) Smita Nair Jain by die Internet-rolprentdatabasis