Sosialistiese Party (Nederland)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Sosialistiese Party)
Jump to navigation Jump to search
Socialistische Partij
SP
Logo van die betrokke party.
Leier Lilian Marijnissen
Gestig 22 Oktober 1971
Afgestig van Kommunistiese Eenheidsbeweging Nederland (marxisties-leninisties)
Hoofkwartier 'De Moed', Partijbureau SP, Snouckaertlaan 70, Amersfoort
Jeugvleuel ROOD
Ideologie Sosialisme, Sosiale demokrasie
Amptelike kleure rooi
Webblad sp.nl

Die Sosialistiese Party (Nederlands: Socialistische Partij, SP) is 'n Nederlandse sosialistiese politieke party wat in 1971 gestig is. Die SP se opmars het in die Noord-Brabantse munisipaliteit Oss begin.

Die politieke leier is Lilian Marijnissen. Die verkiesings van die Tweede Kamer op 17 Maart 2021 is deur die Sosialistiese Party verloor. Die party het 9 setels behaal (-5).

Politieke leiers[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]