Verskil tussen weergawes van "Golf van Aden"

Jump to navigation Jump to search
704 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
+ Inligtingskas
k (skakel)
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Waterliggaam
[[Lêer:Locatie Golf van Aden.PNG|thumb|300px|Kaart wat die Golf van Aden aandui.]]
| Naam = Golf van Aden
| Beeld = Locatie Golf van Aden.PNG
| Beeld_byskrif = Ligging van die Golf van Aden
| Kaart = Gulf of Aden map.png
| Kaart_byskrif = Kaart van die Golf van Aden
| Koördinate = {{Koördinate|12|32|45|N|48|8|44|O|type:waterbodywaterbody_scale:5000000|aansig=inlyn,titel}}
| Ligging = [[Djiboeti]], [[Jemen]], [[Somalië]]
| Soort = See van die Indiese Oseaan
| Oppervlakte =
| Gem_diepte = 500 m (1 600 vt)
| Maks_diepte = 2 700 m (8 900 vt)
| Volume =
| Oppervlakhoogte =
| Lengte =
| Breedte =
| Opvangsgebied =
| Omtrek =
| Invloei =
| Uitvloei =
| Eiland =
| Nedersettings = [[Aden]], Jemen<br />[[Djiboeti (stad)|Djibouti]]
| Gevries =
| Rangorde_volume =
}}
 
Die '''Golf van Aden''' ([[Arabies]]: خليج عدنعدن‎ ''Ḫalīǧ ʻAdan'', [[Somalies]]: ''Gacanka Cadmeed'') 'n deel van die [[Arabiese See]]. Dit is tussen [[Jemen]] aan die suide van die [[Arabiese Skiereiland]] en die lande [[Djiboeti]] en [[Somalië]] in die [[Horing van Afrika]] geleë.
 
Die Golf van Aden is deur die ''Bab-el-Mandeb'' (poort van trane) met die [[Rooi SeeRooisee]] verbind, wat opsig self deur die [[Suezkanaal]] aan die [[Middellandse See]] verbind is. Dit vorm 'n belangrike seestraat wat skeepvaart tussen die [[Middellandse See]] en die [[Indiese Oseaan]] moontlik maak. Belangrike hawestede wat hier voorkom is: [[Djiboeti (stad)|Djibouti]] in die gelyknamige land Djiboeti, [[Bosaso]] in Somalië, en [[Berbera]] en [[Aden]] in Jemen.
 
As gevolg van die relatief lae vlak van besoedeling<ref>[http://www.unep.ch/regionalseas/main/persga/redthreat.html [[UNEP]] - regional seas - Red Sea & Gulf of Aden: Threats]</ref> is die water ryk aan vislewe en kom verskeie koraalriwwe hier voor.
 
== Fotogalery ==
<center><gallery>
Dhow Gulf of Aden.jpg|'n Dhow (tradisionele Arabiese skip) in die Golf van Aden
Serah 2.jpg|Kus by die stad Aden
Dorale07.jpg|''Dorale Beach'' in Djibouti
Berbera-cityscape-morning.ogv|Berbera in Somalië
</gallery></center>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonskatCommonsKategorie-inlyn|Gulf of Aden}}
{{Koördinate|12|32|45|N|48|8|44|O|type:waterbody|aansig=titel}}
 
{{Saadjie}}
 

Navigasie-keuseskerm