Verskil tussen weergawes van "N.H. van der Walt"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
 
== Breër betrokkenheid ==
As konsulent van die [[Gereformeerde kerk Eldoret|gemeente in Eldoret]] het ds. Van der Walt [[Kenia]] einde 1918 besoek. Sy besoek het die lidmate aangespoor tot geldinsamelings vir die koop van ’n standplaas en die oprig van ’n kerkgebou. Teen hierdie tyd het die gemeente gegroei tot 186 lidmate. In September 1919 is ds. Van der Walt weer na Kenia. Hy gee katkisasieklas en sewe jong lidmate lê belydenis van geloof af. Teen die einde van November is ds. Van der Walt weer terug na sy eie gemeente in [[Middelburg, Mpumalanga|Middelburg (Tvl.)]]. Twee jaar later, in 1921, keer hy vir oulaas terug na Kenia nadat ds. [[Pieter Bingle|P.W. Bingle]] van [[Gereformeerde kerk Venterstad|Venterstad]] die gemeente sou besoek, maar dit moes aflas omdat hy pampoentjies opgedoen het.
 
Ds. Van der Walt was nog maar kort in die bediening toe hy gekies is as kurator van die Teologiese Skool Potchefstroom. Ds. Coetzee skryf: "Die skool het die liefde van sy hart gehad en in hom het die skool 'n man verloor wat die belange daarvan op die hart gedra het nie alleen in sy herderlike en amptelike arbeid nie, maar ook in sy gebede."
 
84 392

wysigings

Navigasie-keuseskerm

Persoonlike gereedskap

Naamruimtes

Variante