Sonnebaan: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
11 grepe verwyder ,  14 jaar gelede
k
Vervang plaaslike beeld, "ecliptic.arp.750pix.jpg", met identiese "Ecliptic.jpg" uit Commons
k (robot Bygevoeg: is:Sólbaugur)
k (Vervang plaaslike beeld, "ecliptic.arp.750pix.jpg", met identiese "Ecliptic.jpg" uit Commons)
[[beeld:ecliptic.arp.750pixEcliptic.jpg|thumb|300px260px|Die vlak van die sonnebaan kan mooi gesien word in hierdie foto in [[1994]] deur die [[Clementine sending|Clementine]] [[ruimtetuig]]. Clementine se kamera wys hier (van regs na links) die [[Maan]] verlig deur die aarde se weerkaatsing, die [[Son]] se gloed wat oor die donker deel van die maan opkom en die planete [[Saturnus]], [[Mars]] en [[Mercurius]] (die drie kolle na links onder).]]
 
Die '''sonnebaan''' (ook die Ekliptika genoem) omskryf die [[vlak]] wat die [[wentelbaan]] van die [[Aarde]] bevat. Die wentelbaan van die meeste [[planeet|planete]] in die [[sonnestelsel]] lê baie na aan die vlak. Van die Aarde gesien is dit 'n reusesirkel wat deur die [[hemelsfeer]] loop en die verskillende punte van die son se pad daarop bevat relatief tot die [[ster]]re in die agtergrond oor die verloop van 'n jaar. Die [[diereriem]] lê ook op die sonnebaan. Die sonnebaan maak 'n hoek van ~23.5° met die [[hemelewenaar]] vanweë die helling van die aarde se as met betrekking tot sy wentelbaan. Die wentelbaan van die [[Maan]] maak 'n helling van ~5° met betrekking tot die sonnebaan.
28 939

wysigings

Navigasie-keuseskerm