Stephen E. Ambrose

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Stephen Edward Ambrose (10 Januarie 1936 – 13 Oktober 2002) was 'n Amerikaanse geskiedkundige, en biograaf van VSA President Dwight D. Eisenhower en VSA President Richard Nixon. Hy was 'n professor van geskiedenis by die Universiteit van New Orleans en die skrywer van baie gewilde Amerikaanse populêre geskiedenisboeke.

Daar was al beweringe van plagiarisme teen Ambrose gerig, asook kritiek betreffende onakkuraathede in sy werk. In 'n resensie van To America: Personal Reflections of an Historian vir die New York Times het William Everdell egter geskryf dat "hy sekerlik beter verdien het van sommige van sy afgunstige tydgenote"[1]

Werke[wysig | wysig bron]

As enigste outeur[wysig | wysig bron]

As gesamentlike outeur[wysig | wysig bron]

Geredigeerde werke[wysig | wysig bron]

  • Institutions in Modern America: Innovation in Structure and Process, Baltimore, MD: Johns Hopkins University Press (1967)
  • with James A. Barber, The Military and American Society: Essays and Readings, New York, NY: The Free Press (1972) ISBN 0-375-50910-0
  • with Gunter Bischoff, Eisenhower and the German POWs: Facts Against Falsehood, Baton Rouge, LA: Louisiana State University Press (1992) ISBN 0-8071-1758-7
  • with Gunter Bischoff, Eisenhower" A Centenary Assessment, Baton Rouge, LA: Louisiana State University Press (1995) ISBN 0-8071-1942-3
  • American Heritage New History of World War II(original text by C.L. Sulzberger), New York, NY: Viking Press (1997) ISBN 0-670-87474-4

Notas[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. William R. Everdell, "Personal History", 17 November 2002, bl. 51 https://www.nytimes.com/2002/11/17/books/personal-history.html
  2. "Eisenhower: Soldier and President". Publishers Weekly. 1990-10-01. Besoek op 2019-03-05. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]