Steriele neutrino

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die steriele neutrino is ’n hipotetiese soort neutrino wat nie onderworpe is aan die fundamentele wisselwerkings van die Standaardmodel nie, behalwe swaartekrag. Dit is ’n ligte regshandige neutrino of linkshandige antineutrino wat by die Standaardmodel gevoeg kan word en kan deelneem aan verskynsels soos neutrinovermenging. Daar word aktief na hierdie soort deeltjie gesoek in deeltjiefisika.

Sien ook[wysig | wysig bron]