Hadron

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

’n Hadron is in deeltjiefisika ’n saamgestelde deeltjie wat uit kwarke bestaan wat deur die sterk wisselwerking bymekaargehou word (op dieselfde manier as wat atome en molekules deur elektromagnetiese wisselwerking bymekaargehou word).

Hadrone word in twee families ingedeel:

Ander soorte hadrone kan bestaan, soos tetrakwarke (of eksotiese mesone) en pentakwarke (eksotiese barione), maar daar bestaan nog geen bewyse van hul bestaan nie.

Crystal txt.png Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia