Streepstert-ghieliemientjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Streepstert-ghieliemientjie
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Orde: Cypriniformes
Familie: Cyprinidae
Genus: Barbus
Spesie: B. poechii
Binomiale naam
Barbus poechii
Steindachner, 1911

Die Streepstert-ghieliemientjie (Barbus poechii) is 'n varswater vis wat voorkom in die Kunenerivier, Okavangorivier en die boonste gedeelte van die Zambezirivier. In Engels staan die vis bekend as die Dashtail barb.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis is silwerig van kleur, bruin aan die bokant met 'n kenmerkende swart kol op die basis van die stertvin. Die vis word tot 110 mm lank.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef in die kleiner riviere en vloedvlaktes. Hulle vreet insekte en klein organismes. Hulle leef ook gereeld saam met die Streep-rower (Brycinus lateralis). Hierdie twee spesies lyk baie dieselfde en maak mekaar na.

Wetenskaplike klassifikasie[wysig | wysig bron]

Party van die spesies het skadukolle, baie soos dié van die driekol-ghieliemientjie (Barbus trimaculatus) en dit kom gereeld voor wat die klassifikasie van hierdie spesie bevraagteken.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]