Swerwer-dryfvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Swerwer-dryfvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. velaini
Binomiale naam
Schedophilus velaini
(Sauvage, 1879)

Die Swerwer-dryfvis (Schedophilus velaini) is 'n vis wat voorkom in al die oseane van die wêreld en reg rondom die Suider-Afrikaanse kus; ook in St. Helena, Tristan da Cunha Nieu Seeland en Australië. In Namibië staan die vis bekend as die Swart bottervis en in Engels as die Peregrine driftfish.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis se lyf is donker olyf-groen aan die bokant en silwer aan die onderkant en word tot 73 cm groot.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die leef gewoonlik in water wat 30 – 400 m diep is. Word gewoonlik saam met jellievisse gesien.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]