Toktokkie (kewer)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Toktokkie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Animalia
Subfilum:
Hexapoda
Klas:
Subklas:
Pterygota
Infraklas:
Neoptera
Superorde:
Endopterygota
Orde:
Superfamilie:
Tenebrionoidea
Familie:
Subfamilie:
Pimeliinae
Tribus:
Sepidiini
Genus:
Spesie:
P. striatus
Binomiale naam
Psammodes striatus
Fabricius, 1775

Die toktokkie (Psammodes striatus) is 'n kewerspesie wat in die renosterveld voorkom.

Hierdie insek het 'n gladde lyf. Dit is swart van kleur en het rooibruin lyne. Die mannetjie het 'n geel viltagtige kol op die agterlyf. Die kewer klop met sy agterlyf op die grond om sy paarmaat te roep en dit verklaar sy naam.[1]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]