Urmila Matondkar
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Urmila Matondkar | |
Urmila Matondkar in 2012
| |
Geboorte | 4 Februarie 1974 Moembaai, Maharashtra, Indië |
---|---|
Nasionaliteit | Indië |
Lewensmaat | Mir Mohsin Akhtar (2016–hede) |
Beroep(e) | aktrise en televisie-aanbieder |
Aktiewe jare | 1980–hede |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Urmila Matondkar (gebore 4 Februarie 1974) is 'n Indiese filmaktrise en model wat in Marathi-, Hindi-, Tamil-, Telugu-, en Malayalamtalige films verskyn. Haar filmrolle het 'n bydra gelewer tot die skepping van 'n nuwe persoonlikheid vir 'n Hindifilmheldin. Sy is veral bekend vir haar intense styl- en dansvaardighede.
Persoonlike lewe
[wysig | wysig bron]Urmila Matondkar is gebore in Moembaai op 4 Februarie 1974. Haar vader was 'n dosent. Haar moedertaal is Marathi.
Op 3 Maart 2016 trou sy volgens Hindoeïstiese rituele met die Kasjmir-gebaseerde Islamitiese sakeman en model, Mohsin Akhtar Mir.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Urmila Matondkar.
- Urmila Matondkar in die Internet-rolprentdatabasis