Van Stadensriviermond

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Van Stadensriviermond
Van Stadensriviermond
Van Stadensriviermond
Ligging van Van Stadensriviermond op 'n kaart (Oos-Kaap)
Van Stadensriviermond
Van Stadensriviermond
 Van Stadensriviermond se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°58′05″S 25°13′41″O / 33.96806°S 25.22806°O / -33.96806; 25.22806Koördinate: 33°58′05″S 25°13′41″O / 33.96806°S 25.22806°O / -33.96806; 25.22806
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Munisipaliteit Nelson Mandelabaai
Regering
 - Burgemeester Mongameli Bobani (UDM)
Hoogte m (10 vt)
Poskode (strate) 6300
Poskode (posbusse) 6300
Skakelkode(s) 042

Van Stadensriviermond is 'n kusoord 15 km oos van die mond van die Gamtoosrivier en 10 km suid van Van Stadensberg, wes van Port Elizabeth. Die Van Stadensrivier en die berg is volgens oorlewering vernoem na Marthinus van Staden, wie 'n plaas hier gehad het in 1744.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internet Archive. p. 453. Besoek op 28 Augustus 2013.