Despatch

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Despatch
Ligging van Despatch op 'n kaart (Oos-Kaap)
Despatch
Despatch
 Despatch se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°48′5.57″S 25°28′36.41″O Koördinate: 33°48′5.57″S 25°28′36.41″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Munisipaliteit Nelson Mandelabaai
Regering
 - Tipe Metropolitaanse Munisipaliteit
 - Burgemeester Danny Jordaan (ANC)
Oppervlak[1]
 - Dorp 19,65 km²  (7,6 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 39 619
 - Digtheid 2 016/km² (5 221,4/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 36.9%
 • Kleurling 17.8%
 • Indiër/Asiër 0.2%
 • Blank 44.7%
 • Ander 0.4%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 59.7%
 • Xhosa 33.2%
 • Engels 5.1%
 • Ander 2.0%
Poskode (straat) 6220
Poskode (posbus) 6219
Skakelkode(s) 041

Despatch is 'n dorp in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika, geleë aan die suidoewer van die Swartkopsrivier tussen Port Elizabeth en Uitenhage.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Despatch het sy oorsprong in die plaaslike baksteenmakerye van die 19de eeu. Een van die vroeëre hoogoonde se skoorstene staan nog steeds, en ook Despatch se munisipale wapen pronk met 'n skoorsteen. Die dorp het in 1945 'n onafhanklike munisipaliteit geword.

Despatch staan vandag bekend vir sy jaarlikse Rose-skou, wat in Oktober plaasvind, en sy kunsfees.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Despatch”. Sensus 2011.