Bethelsdorp

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bethelsdorp
Alms huise in Almsstraat, Bethelsdorp
Alms huise in Almsstraat, Bethelsdorp
Ligging van Bethelsdorp op 'n kaart (Oos-Kaap)
Bethelsdorp
Bethelsdorp
 Bethelsdorp se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°53′0″S 25°30′0″O Koördinate: 33°53′0″S 25°30′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Munisipaliteit Nelson Mandelabaai
Stigting 1804
Regering
 - Tipe Metropolitaanse Munisipaliteit
 - Burgemeester Danny Jordaan (ANC)
Oppervlak[1]
 - Dorp 36,62 km²  (14,1 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 182 012
 - Digtheid 4 970/km² (12 872,2/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 34.1%
 • Kleurling 64.4%
 • Indiër/Asiër 0.6%
 • Blank 0.2%
 • Ander 0.8%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 57.8%
 • Xhosa 28.7%
 • Engels 11.2%
 • Ander 2.3%
Poskode (straat) 6059
Poskode (posbus) 6003
Skakelkode(s) 041

Bethelsdorp is 'n dorp, 20 km noordwes van Port Elizabeth, en vorm deel van Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Bethelsdorp is in 1803 gestig as 'n sendingstasie van die Londense Sendinggenootskap, ná 'n besoek van goewerneur Jan Willem Janssens deur eerwaardes dr. T.J. Kemp en James Read op die plaas Roodepas van Theuns Botha. Die naam is afgelei van Hebreeuse woord Baitheel wat beteken "Huis van God".

Tydens die vorige politieke bedeling was Bethelsdorp 'n township, byna eksklusief bewoon deur mense van bruin kleur (sg. Kleurlinge). Hierna verander die demografie effens omrede die einde van Apartheid in Suid-Afrika in 1994. Bewoning, werk en handel dryf is nou vryelik oop vir alle rasse in die dorp.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Bethelsdorp”. Sensus 2011.
  • Rosenthal, Eric, Encyclopaedia of Southern Africa, Juta and Company Limited, Kaapstad en Johannesburg, 1978.
  • Raper, P.E., Dictionary of South African Place Names, Lowry Publishers, Johannesburg, 1987.