Veldspaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
formule = KAlSi3O8NaAlSi3O8CaAl2Si2O8
Fase diagram van die verskillende minerale waaruit die Veldspaat vaste oplossing bestaan.

Veldspate (KAlSi3O8NaAlSi3O8CaAl2Si2O8) is ‘n groep minerale wat deel uitmaak van die silikaat-minerale. Dit is ‘n baie algemene groep minerale, en kan tot 60% van die aarde se kors uitmaak.