Veldwildevy
Voorkoms
Veldwildevy | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. burtt-davyi
|
Binomiale naam | |
Ficus burtt-davyi Hutch., (1916)
| |
Sinonieme | |
|
Die veldwildevy (Ficus burtt-davyi) is 'n boom wat inheems aan KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, die Wes-Kaap asook Mosambiek is.
Die boom se FSA-nommer is 49.[1]