Verenigde State (dubbelsinnig)
Voorkoms
Die term Verenigde State kan verwys ná:
Huidige lande:
- Die Verenigde State van Amerika (United States of America), sien Verenigde State van Amerika.
- Die Verenigde Meksikaanse State (Estados Unidos Mexicanos), sien Meksiko.
Voormalige lande:
- Die Verenigde Arabiese State (1958–1961) uit Egipte, Jemen en Sirië.
- Die Verenigde Belgiese State (1790).
- Die Verenigde State van Brasilië (República dos Estados Unidos do Brasil, 1891), sien Brasilië.
- Die Verenigde State van Colombia (Estados Unidos de Colombia, 1863–1886).
- Die Verenigde State van die Ioniese Eilande (Enomenon Kratos ton Ionion Neson, 1815–1863/64) of Republiek van die Ioniese Eilande.
- Die Republiek van die Verenigde State van Indonesië (Republik Indonesia Serikat, 1949-1950), sien Indonesië.
- Die Verenigde State van Sentraal-Amerika of Sentraal-Amerikaanse Konfederasie (1823–1838).
- Die Verenigde Staten van Stellaland of Republiek Stellaland & Het Land Goosen (1882-1885), sien Stellaland.
- Die Verenigde State van Venezuela (Estados Unidos de Venezuela, 1864-1953), sien Venezuela.
- Die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande (Republiek der Zeven Verenigde Nederlanden, 1581–1795).
Politieke idees:
- Die Verenigde State van Afrika, 'n federasie uit lande in Afrika, sien Afrika-unie.
- Die Verenigde State van Australië, 'n vroeër voorgestelde naam vir die huidige Gemenebes van Australië, sien Australië.
- Die Verenigde State van Europa, 'n beplande federasie uit Europese lande, sien Europese Unie.
- Die Verenigde State van Groot-Oostenryk, 'n vroeër voorgestelde Konfederasie op die gebied van die voormalige Oostenryk-Hongarye (1906).
Die Verenigde State van Noord-Afrika, 'n 1969–1994 beplande Konfederasie van Arabiese en Islamlande onder Moeammar al-Ghaddafi.
Sien ook: