Virginia Woolf

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Virginia Woolf
Virginia Woolf gedurende 1927 afgeneem
Geboortenaam Adeline Virginia Stephen
Gebore 25 Januarie 1882
Kensington, Middlesex, Engeland
Oorlede 28 Maart 1941 (op 59)
Ouserivier, Sussex, Engeland
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Ouers Sir Leslie Stephen en Julia Prinsep Duckworth Stephen
Beroep Romanskrywer
Bekend vir Mrs Dalloway (1925)
To The Lighthouse (1927)
Orlando (1928)
A Room of One's Own (1929)
Huweliksmaat Leonard Woolf
Virginia Woolf signature.svg

Adeline Virginia Woolf (Kensington, 25 Januarie 1882Ouserivier, 28 Maart 1941) was 'n Engelse skryfster. Sy het beroemdheid verwerf as letterkundige modernis. Tussen die twee Wêreldoorloë was Woolf 'n prominente figuur in die invloedryke Bloomsbury Groep. Woolf is verder bekend daarvoor dat sy gesukkel het met geestesongesteldheid, in die vorm wat 'n bipolêre versteuring, wat uiteindelik daartoe gelei het dat sy op 59-jarige ouderdom weens selfdood gesterf het, met verdrinking in die Ouserivier.

Werke[wysig | wysig bron]

Romans[wysig | wysig bron]

Kortverhaalversamelings[wysig | wysig bron]

Biografieë[wysig | wysig bron]

  • Orlando: A Biography (1928, fiktiewe biografie)
  • Flush: A Biography (1933, biografie van Elizabeth Barrett-Browning, vertel uit die fiktiewe perspektief van haar hond)
  • Roger Fry: A Biography (1940, volwaardige biografie)

Nie-fiksie[wysig | wysig bron]

  • Modern Fiction (1919)
  • The Common Reader (1925)
  • A Room of One's Own (1929)
  • On Being Ill (1930)
  • The London Scene (1931)
  • The Common Reader: Second Series (1932)
  • Three Guineas (1938)
  • The Death of the Moth and Other Essays (1947)
  • The Moment and Other Essays (1947)
  • The Captain's Death Bed and Other Essays (1950)
  • Granite and Rainbow (1958)
  • Books and Portraits (1978)
  • Women and Writing (1979)
  • Collected Essays (vier volumes)

Outobiografiese geskrywe en dagboeke[wysig | wysig bron]

  • A Writer's Diary (1953, uittreksels uit die volledige dagboek)
  • Moments of Being (1976)
  • A Moment's Liberty: the shorter diary (1990)
  • The Diary of Virginia Woolf (vyf volumes, wat strek vanaf 1915 tot 1941)
  • Passionate Apprentice: The Early Journals, 1897–1909 (1990)
  • Travels With Virginia Woolf (1993, dagboek van 'n reis in Griekeland)
  • The Platform of Time: Memoirs of Family and Friends (2008)

Briewe[wysig | wysig bron]

  • Congenial Spirits: The Selected Letters (1993)
  • The Letters of Viriginia Woolf, 1888–1941 (ses volumes, 1975–1980)
  • Paper Darts: The Illustrated Letters of Virginia Woolf (1991)