Vojvodina

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vojvodina
Војводина (Serwies)
Flag of Vojvodina.svg Coat of arms of Vojvodina.svg
(Vlag van Vojvodina) (Wapen van Vojvodina)
Nasionale leuse: Geen
Ligging van die Vojvodina in Serwië
Ligging van die Vojvodina in Serwië
Kaart van die Vojvodina in Serwië
Kaart van die Vojvodina in Serwië
Amptelike tale Serwies, Hongaars, Slowaaks, Kroaties, Roemeens, Rusyn
Hoofstad Novi Sad
Grootste stad Novi Sad
Eerste Minister Bojan Pajtić
Oppervlakte
 - Totaal
21 506 vk km
Bevolking
 - Totaal (2002)
 - Bevolkingsdigtheid
2 031 992
94,51/vk km
Geldeenheid Serwiese Dinar (RSD)
Tydsone UTC: UTC +1
Volkslied Geen

Die Vojvodina (Serwies: Војводина), amptelik die Outonome Provins van Vojvodina (Serwies: Аутономна Покрајина Војводина, Autonomna Pokrajina Vojvodina; Hongaars: Vajdaság Autonóm Tartomány; Slowaaks: Autonómna Pokrajina Vojvodina; Kroaties: Autonomna Pokrajina Vojvodina; Roemeens: Provincia Autonomă Voivodina) is 'n outonome provins in die noorde van Serwië. Die provins het 'n oppervlakte van 21 506 km² en 'n bevolking van 2 031 992 mense in 2002 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Novi Sad. Die Vojvodina het ses amptelike tale en twee amptelike alfabete: Cyrillies en Latyns.

Vojvodina map02.png
Etniese groepe in die Vojvodina 2002.