Volterra

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Volterra
Città di Volterra
Volterra101.jpg
Ligging van Volterra op 'n kaart (Italië)
Volterra
Volterra
Koördinate: 43°24′00″N 10°52′00″O / 43.40000°N 10.86667°O / 43.40000; 10.86667Koördinate: 43°24′00″N 10°52′00″O / 43.40000°N 10.86667°O / 43.40000; 10.86667
Land Vlag van Italië Italië
Streek Flag of Tuscany.svg Toskane
Provinsie Pisa (PI)
Regering
 - Burgemeester Marco Buselli
Oppervlak
 - Munisipaliteit 252 km²  (97 vk m)
Hoogte 531 m (1 742 vt)
Bevolking (31 Junie 2009)
 - Munisipaliteit 11 042
 - Digtheid 44/km² (110/vk m)
Poskode 56048
Skakelkode(s) 0588
Webwerf: comune.volterra.pi.it

Volterra is 'n Italiaanse nedersetting wat stam uit die tyd van die Etruskers, hulle het dit Velathri genoem en die Romeine Volaterrae. Die dorp lê in Toskane in Italië.

Die historiese binnestad en die kulturele landskap is in 2006 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Rosso Fiorentino. Kruisafneming. 1521

Die dorp was 'n Neolitiese nedersetting en 'n belangrike sentrum van die Etruskers. Daar word aangeneem dat die plek kontinu bewoon is sedert die einde van die agste eeu vC.[1] Die dorp word hoofstad van 'n bisdom in die 5de eeu nC. En sy biskoplike status word bevestig in die 12de eeu. Toe die biskop se mag gekwyn het, het Florence vir Volterra verower. Opstande teen die Florentynse bewind is onderdruk. Sowel Persius, die Romeinse satiris, as Pous Linus is gebore in Volterra. Die skilders Daniele da Volterra en Rosso Florentino en die digter Jaopo da Leona is afkomstig uit Volterra.

Toe die Florentynse Republiek tot 'n vak gekom het in 1530, het Volterra onder die beheer van die Medici gekom en is later ingelyf in die graafskap van Toskane.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.