Walter M. Schirra

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Walter M. Schirra
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Walter M. Schirra in Oktober 1962

Geboortenaam Walter Marty Schirra Jr.
Gebore (1923-03-12)12 Maart 1923
Hackensack, New Jersey
Oorlede 3 Mei 2007 (op 84)
La Jolla, Kalifornië
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroep ruimtevaarder
Ander poste, ampte vlootvlieënier, toetsvlieënier

Walter M. Schirra (* 12 Maart 1923 – † 3 Mei 2007) was 'n Amerikaanse ruimtevaarder, kaptein in die Amerikaanse Vloot, vlieënier, lugvaartingenieur, toetsvlieënier en een van die oorspronklike Mercury Sewe ruimtemanne. Hy het die Mercury-Atlas-missie meegemaak op 3 Oktober 1962 waartydens hy ses keer om die Aarde gewentel en altesaam nege uur in die ruimte deurgebring het.

Hy was ook die bevelvoerder van die Apollo 7-missie.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]