Warrenpoint

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Warrenpoint

Warrenpynt (Ulster-Skots)
Rinn Mhic Giolla Rua / An Phointe (Iers-Gaelies)
Warrenpoint, soos gesien vanuit Slieve Martin in die Mourne Mountains
Warrenpoint, soos gesien vanuit Slieve Martin in die Mourne Mountains
Ligging van Warrenpoint op 'n kaart (Noord-Ierland)
Warrenpoint
Warrenpoint
Koördinate: 54°05′56″N 6°14′56″W / 54.09889°N 6.24889°W / 54.09889; -6.24889Koördinate: 54°05′56″N 6°14′56″W / 54.09889°N 6.24889°W / 54.09889; -6.24889
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land (VK) Noord-Ierland
County Down
Distrik Newry, Mourne and Down
Bevolking
 - Dorp 7 638
Tydsone MGT (UTC+00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode BT34
Skakelkode(s) 028, +44 28 (vanuit die buiteland)
Webwerf: newrymournedown.org

Warrenpoint is 'n klein nedersetting in die Noord-Ierse graafskap Down, geleë aan die noordoewer van Carlingford Lough, 'n glasiale fjord of see-inham wat die grens vorm tussen Noord-Ierland in die noorde en Éire (die Republiek van Ierland) in die suide.

Warrenpoint het in die townland van Ringmackilroy (afgelei van die Ierse Rinn Mhic Giolla Rua of "Punt van die seun van die rooiharige dienaar"[1]). In die plaaslike omgangstaal word na die dorp kort verwys as "The Point" (An Phointe in Iers).

Bekende inwoners[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]