Watsonia aletroides
Voorkoms
Rooipypie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Watsonia |
Spesie: | W. aletroides
|
Binomiale naam | |
Watsonia aletroides (Burm.f.) Ker Gawl., (1801)
| |
Sinonieme | |
|
Watsonia aletroides is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom vanaf die Botrivier tot by Knysna en Uniondale. Die plant het 50% van sy habitat verloor as gevolg van landbou aktiwiteite.