Gaan na inhoud

Watsonia humilis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Rooipypie of Waspypie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Iridaceae
Genus: Watsonia
Spesie:
W. humilis
Binomiale naam
Watsonia humilis
Mill., (1768)
Sinonieme
  • Antholyza caryophyllaea Vahl
  • Antholyza caryophyllea Panz.
  • Gladiolus merianellus Thunb.
  • Gladiolus roseoalbus Jacq.
  • Lapeirousia marmorata (Lam.) Steud. i
  • Neuberia humilis Eckl.
  • Peyrousia marmorata (Lam.) Poir.
  • Watsonia erubescens Banks ex Ker-Gawl.
  • Watsonia litura Klatt
  • Watsonia maculata Klatt
  • Watsonia meriana var. roseoalba (Jacq.) Baker
  • Watsonia roseoalba (Jacq.) Ker Gawl.

Watsonia humilis is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap. Die plant het 90% van sy historiese habitat afgestaan aan voorstedelike ontwikkeling en landbou aktiwiteite. Die bedreiging hou aan en indringerplante het ook 'n bedreiging geraak. Daar is tans net twee subpopulasies bekend, een by Gordonsbaai - minder as 50 plante - en 'n tweede in die Breederiviervallei naby Wolseley. Laasgenoemde was eers in 2012 ontdek.

Bronne

[wysig | wysig bron]