Wikipedia:Bladsyverwydering/Hou/2012

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Nederduitsch Hervormde Kerk

Sperdatum:
11 Junie 2012

(besprekingsbladgeskiedenislogboeke)

Symbol comment vote.svg Kommentaar: Hierdie is die laaste ongeplagiariseerde weergawe van daardie artikel. Dalk kan ons dit net soontoe herstel? Of ons kan toestemming van die kerk verkry om die inligting vanaf hul webwerf verbatim hier te gebruik (waarna ons natuurlik die nodige aanpassings sal maak sodat die inhoud aan Wikipedia se neutrale standpunt-vereiste voldoen). Adriaan Joubert (kontak) 21:26, 27 Mei 2012 (UTC)
  • Symbol keep vote.svg Hou: Ek het die plagiaat nou verwyder. Sal die versionsgeskiedenis met die kopieregskending van Hpvdberg verwyder word? In die Duitse Wikipedia is dit gebruiklik, maar ons Wikipedia het nou 'n fout... -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 13:38, 14 Junie 2012 (UTC)

Hoërskool Sentraal

Sperdatum:
12 Junie 2012

(besprekingsbladgeskiedenislogboeke)

  • Symbol delete vote.svg Verwyder: Plagiaat vanaf [2]. Adriaan Joubert (kontak) 22:14, 27 Mei 2012 (UTC)
    • Symbol keep vote.svg Hou: Ek het die problematiese teks verwyder, en daar is steeds 'n saadjie van 'n artikel oor wat behou kan word. Adriaan Joubert (kontak) 09:00, 28 Mei 2012 (UTC)
    • Symbol keep vote.svg Hou: Sien die bespreking hier vir verdere kommentaar.