Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/31 Julie
Voorkoms
- 1826 – In Valencia word die laaste "ketter" teen die Rooms-Katolieke geloof onder die Inkwisisie tereggestel.
- 1845 – Die Wes-Kaapse dorp Prins Albert kry sy naam ter ere van koningin Victoria se eggenoot Albert.
- 1938 – Gebore: Afrikaanse skrywer J.C. Steyn.
- 1941 – Joodse volksmoord: Hermann Göring beveel die SS-generaal Reinhard Heydrich om 'n finale oplossing vir die Joodse kwessie te vind.
- 1971 – Apollo-program: Die eerste maankarretjie word tydens die Apollo 15-maansending gebruik.