Witkaree

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Witkaree
Rhus pendulina.jpg
Tak met vrugte
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. pendulina
Binomiale naam
Searsia pendulina
(Jacq.) Moffet

Die Witkaree (Searsia pendulina) is 'n boom wat op rivieroewers voorkom langs die Oranjerivier. Die boom word wyd aangeplant en is soms moeilik om te identifiseer weens verbastering. Die boom se blare is dunner as die van die Karee.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]