Witkoluil

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Witkoluil
Glaucidium perlatum (Etosha).jpg
Witkoluil in die Etosha Nasionale Park, Namibië
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. perlatum
Binomiale naam
Glaucidium perlatum
(Vieillot, 1817)

Die witkoluil (Glaucidium perlatum) is 'n algemene standvoël en nomade in doringboomsavanne en droë boomveld. Die voël is dikwels bedags aktief. Die voël is 17–21 cm lank en 60–100 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Pearl-spotted Owlet.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Glaucidium perlatum". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. 2012. Besoek op 26 November 2013.

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]