Witstamkanniedood
Voorkoms
Witstamkanniedood | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. tenuipetiolata
|
Binomiale naam | |
Commiphora tenuipetiolata Engl., (1912)
|
Die witstamkanniedood (Commiphora tenuipetiolata) is 'n immergroen boom in die Burseraceae familie.
Die boom se FSA-nommer is 289.[1][2]
Verspreiding
[wysig | wysig bron]Die boom kom voor in die sentrale en noordelike deel van Namibië in droë bosveld. Daar is 'n afgesonderde populasies in die sentrale deel van die Limpopovallei, op die heuwelhange ten suide van Pafuri asook waar die Shingwedzi- en Olifantsriviere deur die Lebomboberge sny na Mosambiek toe.[1] Die boom is ook inheems in Angola, Botswana, Namibië en Zimbabwe.
Beskrywing
[wysig | wysig bron]Die boom se stam is glad en liggrys tot blouerig en skilfer in silwerige tot liggeel stukke af.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 116. ISBN 978-1-77007-759-1.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bron
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Witstamkanniedood.