Witvlerkkanarie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witvlerkkanarie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Fringillidae
Genus: Serinus
Spesie: S. leucopterus
Binomiale naam
Serinus leucopterus
(Sharpe, 1871)
Sinonieme
  • Crithagra leucoptera

Die Witvlerkkanarie (Crithagra leucoptera) is 'n endemiese, skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël en nomade in digte struikgewas en digte fynbos maar nie noodwendig naby proteas nie. Dit is die volopste in droër gebiede. Die voël is 15 cm groot en weeg 18 - 25 gram. In Engels staan die voël as die Protea Canary bekend.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]