Worcester, Engeland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hiedie artikel handel oor die stad in Worcestershire, Engeland. Vir ander gebruike, sien Worcester (veelsinnig).
Worcester
Worcester Katedraal van Fort Royal Hill
Worcester Katedraal van Fort Royal Hill
Ligging van Worcester op 'n kaart (Engeland)
Worcester
Worcester
Koördinate: 52°11′29″N 2°13′20″W / 52.19139°N 2.22222°W / 52.19139; -2.22222Koördinate: 52°11′29″N 2°13′20″W / 52.19139°N 2.22222°W / 52.19139; -2.22222
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Engeland
Graafskap Worcestershire
Oppervlak
 - Stad  12,85 vk m (33,28 km²)
Bevolking (2015)
 - Stad 101 328
 - Digtheid 7 900/myl2 (3 000/km²)
Tydsone MGT (UTC+00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode WR1-5
Skakelkode(s) 01905
Webwerf: worcester.gov.uk

Worcester () is 'n stad in Worcestershire, Engeland, 27 km (17 myl) suidwes van Birmingham en 37 km noord van Gloucester. Die bevolking tel ongeveer 100 000. Die Severnrivier begrens die westekant van die stadsentrum, wat oorskadu word deur die 12de eeuse Worcester Katedraal.

Die huidige stadsgrense dateer uit 1974, toe die Plaaslike Regeringswet van 1972 die munisipaliteite van Warndon en St. Peter the Great County na die stad oorgedra het.

Beelde[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]