Zambezihaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Zambezihaai
(ook Stierhaai of Atlantiese grondhaai)
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordate
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Chondrichthyes
Klas: Elasmobranchii
Orde: Carcharhiniformes
Familie: Carcharhinidae
Genus: Carcharhinus
Blainville, 1816
Spesie: C. leucas
Binomiale naam
Carcharhinus leucas
(J. P. Müller en Henle, 1839)
Habitat van die Zambezihaai
Habitat van die Zambezihaai

Die Zambezihaai (Carcharhinus leucas) is 'n haai wat vanaf Transkei tot verby die monding van die Zambezirivier voorkom en word in alle oseane van die wêreld gevind. Die haai is aggressief en val mense aan. Hulle is normaalweg 3.2m lank en weeg dan 220kg. Die haai kan vars water verdra en is al diep inland gevind in riviere soos die Zambezi en Amesoon. In Engels staan die haai bekend as die Bull shark.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Simpfendorfer, C. & Burgess, G.H. (2005). “Carcharhinus leucas”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2011.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 18 Augustus 2011.

Eksterne skake[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Zambezihaai (kategorie)