Barnard se klipbaber

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Barnard se klipbaber
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Orde: Siluriformes
Familie: Austroglanididae
Genus: Austroglanis
Spesie: A. barnardi
Binomiale naam
Austroglanis barnardi
(P.H. Skelton, 1981)

Die Barnard se klipbaber (Austroglanis barnardi) is 'n varswater vis wat voorkom in die sytakke van die Clanwilliam Olifantsrivier-stelsel in die Wes-Kaap. In Engels staan die vis bekend as Barnard's rock catfish.

Voorkoms[wysig]

Die vis se dorsale en pektorale vinne is rond. Die vis is lank met 'n plat en breë kop. Daar is drie pare baarde om die mond. Die vis is goudbruin met bruin vlekke op en word tot 128 mm lank.

Habitat[wysig]

Die vis verkies om in 'n klipperige omgewing te leef in helder, vloeiende riviere.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakel[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]