Geometriese bontpaling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geometriese bontpaling
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Elopomorpha
Orde: Anguilliformes
Familie: Muraenidae
Genus: Gymnothorax
Spesie: G. griseus
Binomiale naam
Gymnothorax griseus
(Lacépède, 1803)

Die Geometriese bontpaling (Gymnothorax griseus) is 'n vis (daar word na die vis verwys as 'n paling) wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooi See tot by die Oos-Kaap. Dit kom ook voor in die westelike Indiese Oseaan. In Engels staan die paling bekend as die Geometric moray.

Voorkoms[wysig]

Die paling word tot 65 cm lank, die lyf is geel-grys van kleur en bedek met bruin na goue-bruin kolletjies en die kop is bedek met opmerklke lyne wat uit swart kolletjies bestaan. Bo-op die rug is 'n dorsale vin. Dié paling lyk asof dit 'n Hermafrodiet is met eiers en sperms wat gelyktydig ontwikkel.

Habitat[wysig]

Die paling kom voor in koraal riwwe, skuil bedags en is snags aktief wanneer dit klein vissies jag. Die paling is skadeloos en aard goed in 'n akwarium.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]