Gordon Brown

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gordon Brown
Gordon Brown

Ampstermyn
27 Junie 2007 – 11 Mei 2010
Monarg Elizabeth II
Voorafgegaan deur Tony Blair
Opgevolg deur David Cameron

Leier van die Arbeidersparty
Ampstermyn
24 Junie 2007 – 11 Mei 2010
Vise Harriet Harman
Voorafgegaan deur Tony Blair
Opgevolg deur Ed Miliband

Kanselier van die Skatkis
Ampstermyn
2 Mei 1997 – 27 Junie 2007
Eerste Minister Tony Blair
Voorafgegaan deur Kenneth Clarke
Opgevolg deur Alistair Darling

Skadu-Kanselier van die Skatkis
Ampstermyn
24 Julie 1992 – 2 Mei 1997
Voorafgegaan deur John Smith
Opgevolg deur Kenneth Clarke

Skadu-Staatsekretaris vir Handel
Ampstermyn
2 November 1989 – 24 Julie 1992
Voorafgegaan deur Robin Cook
Opgevolg deur Margaret Beckett

Skadu-Hoofsekretaris van die Tesourie
Ampstermyn
13 Julie 1987 – 2 November 1989
Voorafgegaan deur vakant
Opgevolg deur Margaret Beckett

Lid van die Parlement vir Kirkcaldy en Cowdenbeath
Dunfermline East (1983–2005)
Incumbent
Ampsaanvaarding
9 Junie 1983
Voorafgegaan deur Willie Hamilton (Central Fife)
Dick Douglas (Dunfermline)

Persoonlike besonderhede
Geboorte 20 Februarie 1951 (1951-02-20) (63 jaar oud)
Giffnock, Skotland, Verenigde Koninkryk
Politieke party Arbeidersparty
Eggenoot/eggenote Sarah Brown
Kind(ers) 3
Alma Mater University of Edinburgh
Religie Kerk van Skotland[1]

James Gordon Brown (Giffnock, Skotland, 20 Februarie 1951) is 'n Britse politikus. Tot 10 Mei 2010 was hy die politieke leier van die Arbeidersparty en tot 11 Mei 2010 die Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk. Hy het as Eerste Minister bedank nadat sy party die verkiesing van 6 Mei 2010 verloor het en sy party geen koalisie kon vorm met die Liberaal-Demokrate nie. Van 1997 tot 2007 was hy die Chancellor of the Exchequer (minister van Finansies). Sedert 1983 is hy lid van die Britse Laerhuis.

Verwysings[wysig]

  1. (en) Wintour, Patrick, "Brown, a member of the Church of Scotland..", The Guardian, 24 September 2009. URL besoek op 24 September 2009.
Voorafgegaan deur:
Tony Blair
(Arbeidersparty)
Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk
(Arbeidersparty)

2007 - 2010
Opgevolg deur:
David Cameron
(Konserwatiewe Party)