Harold Wilson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Harold Wilson
Harold Wilson

Ampstermyn
4 Maart 1974 – 5 April 1976
Monarg Elizabeth II
Voorafgegaan deur Edward Heath
Opgevolg deur James Callaghan
Ampstermyn
16 Oktober 1964 – 19 Junie 1970
Monarg Elizabeth II
Voorafgegaan deur Alec Douglas-Home
Opgevolg deur Edward Heath

Leier van die Opposisie
Ampstermyn
19 Junie 1970 – 4 Maart 1974
Monarg Elizabeth II
Eerste Minister Edward Heath
Voorafgegaan deur Edward Heath
Opgevolg deur Edward Heath
Ampstermyn
14 Februarie 1963 – 16 Oktober 1964
Monarg Elizabeth II
Eerste Minister Harold Macmillan
Alec Douglas-Home
Voorafgegaan deur George Brown
Opgevolg deur Alec Douglas-Home

Leier van die Arbeidersparty
Ampstermyn
14 Februarie 1963 – 5 April 1976
Vise George Brown
Roy Jenkins
Edward Short
Voorafgegaan deur George Brown
Opgevolg deur James Callaghan

Skadu-Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
2 November 1961 – 14 Februarie 1963
Voorafgegaan deur Denis Healey
Opgevolg deur Patrick Gordon Walker

Skadu-Kanselier van die Skatkis
Ampstermyn
14 Desember 1955 – 2 November 1961
Voorafgegaan deur Hugh Gaitskell
Opgevolg deur James Callaghan

Voorsitter van die Raad van Handel
Ampstermyn
29 September 1947 – 23 April 1951
Eerste Minister Clement Attlee
Voorafgegaan deur Stafford Cripps
Opgevolg deur Hartley Shawcross

Persoonlike besonderhede
Geboorte 11 Maart 1916
Huddersfield, West Riding of Yorkshire, Verenigde Koninkryk
Sterfte 24 Mei 1995
Londen, Verenigde Koninkryk
Politieke party Arbeidersparty
Eggenoot/eggenote Mary Baldwin
Kind(ers) 2
Alma Mater Jesus College, Oxford
Religie Kongregasionalistiese Kerk
Handtekening Wilson Harold signature.png

James Harold Wilson (11 Maart 191624 Mei 1995) was 'n Britse politikus van die Arbeidersparty. Hy word as een van die mees prominente politici van die tweede helfte van die 20ste eeu gesien en het twee keer as Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk gedien. Eers vanaf 1964 tot 1970 en later weer vanaf 1974 tot 1976. Wilson het in vyf algemene verkiesings gestaan waarvan hy vier gewen het (in 1964, 1966, 1974 en 1974).

Voorafgegaan deur:
Alec Douglas-Home
(Konserwatiewe Party)
Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk
(Arbeidersparty)

1964-1970
Opgevolg deur:
Edward Heath
(Konserwatiewe Party)
Voorafgegaan deur:
Edward Heath
(Konserwatiewe Party)
Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk
(Arbeidersparty)

1974-1976
Opgevolg deur:
James Callaghan
(Arbeidersparty)