Hamerkop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hamerkop
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Ciconiiformes of Pelecaniformes
Familie: Scopidae
Bonaparte, 1849
Genus: Scopus
Brisson, 1760
Spesie: S. umbretta
Binomiale naam
Scopus umbretta
Gmelin, 1789

Die Hamerkop (Scopus umbretta) is 'n medium-grootte voël wat in Afrika (Suid van die Sahara) en in Wes-Arabië aangetref word. As gevolg van die Hamerkop se unieke eienskappe is die spesie self ook 'n genus (Scopus) en 'n familie (Scopidae).

Algemene beskrywings[wysig]

Identifikasie[wysig]

Medium-grootte voël (56 cm). Die vorm van die kop en kuif herinner aan 'n hamer en is die oorsprong vir die naam van die voël. Bruin vere.

Dieet[wysig]

Voedsel bestaan uit vis, paddas, knaagdiere en ander klein diertjies.

Ander name[wysig]

  • Engelse naam: Hamerkop
  • Duitse naam: Hammerkopf
  • Wetenskaplike naam: Scopus umbretta

Verspreiding[wysig]

Afrika suid van die Sahara, Madagaskar en Suidwes-Arabië in alle vleiland gebiede. Hierdie voëls word gewoonlik allen of in pare aangetref.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2008). Scopus umbretta. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 3 Februarie 2009. Databasis inskrywing gee kort motivering hoekom hierdie spesie nie bedreigd is nie.