Jack Parow

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Jack Parow
JackParow20110430.jpg
Geboortenaam Zander Tyler
Oorsprong Kaapstad, Suid-Afrika
Geboorte 1982
Bellville, Wes-Kaap
Genre(s) Kletsrym, hip-hop
Aktiewe jare 2009 tot hede
Uitgewer(s) First Lady[1]
Assosiasies Fokofpolisiekar
Die Heuwels Fantasties
Die Antwoord
Portal.svg Musiekportaal

Jack Parow (gebore 1982 in Bellville) is 'n Afrikaanse kletsrymer (rapper) van Bellville, Wes-Kaap met 'n kenmerkende lang keps op sy kop wat bekend is vir sy enkelspeler Jy Dink Jy is Cooler as Ekke.

Parow is ook bekend vir sy bydrae tot die liedjie Die Vraagstuk saam met Die Heuwels Fantasties. Hy het ook in 2009 saam met Die Heuwels Fantasties by Oppikoppi opgetree. Verder dra hy by, en werk saam met Die Antwoord en Fokofpolisiekar in liedjies soos Wat Pomp en Doos Dronk.

Parow het in Maart 2010 'n musiekvideo vir sy enkelsnit Dans Dans Dans geskiet. Die sanger Francois van Coke van Fokofpolisiekar is ingespan om die refrein te sing. 'n Buitengewoon hoë bedrag van R280 000 is vir die vervaardiging van die musiekvideo betaal.[2]

Diskografie[wysig]

  • Jack Parow, 2010
  • Cooler As Ekker USB EP, 2009 SUPRA FAMILIAS
  • Bring En Braai EP, 2009 WATKYKJY?[3]
  • Eksie Ou, 2011

Filmografie[wysig]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]