Malabar-klipkabeljou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Malabar-klipkabeljou
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Serranidae
Subfamilie: Epinephelinae
Genus: Epinephelus
Spesie: E. malabaricus
Binomiale naam
Epinephelus malabaricus
Forsskål, 1775

Die Malabar-klipkabeljou (Epinephelus malabaricus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooi See en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die Malabar rockcod.

Voorkoms[wysig]

Die vis se kop en lyf is grys tot bruin van kleur en daar is gewoonlik vyf donkerder vertikale breë strepe oor die lyf. Die lyf is ook bedeel met swart kolletjies en onreëlmatige wit vlekke. Soos die vis verouder verdwyn die strepe en vlekke en die swart kolletjies neem toe. Die vis word 1.2 m lank en weeg dan 25 kg.

Habitat[wysig]

Die vis leef in koraal en rots riwwe, getypoele, riviermondings tot op dieptes van 150 m en vreet vis, skaaldiere en somtyds seekatte ook. Die wyfies skiet kuit van Augustus tot Oktober.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]