Oos-Slawiese taalfamilie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Oos-Slawiese tale is een van die drie subgroepe van Slawiese tale, wat tans in Oos-Europa gepraat word. Dit is die groep met die grootste getal sprekers, veel meer as die Westerse en Suidelike Slawiese groepe.
Die Oos-Slawiese tale sluit tale in soos:

