Bosnies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bosnies
bosanski jezik
Gepraat in: Vlag van Bosnië-Herzegowina Bosnië-Herzegowina
Vlag van Serwië Serwië
Vlag van Kroasië Kroasië
Vlag van Slowenië Slowenië
Flag of the Republic of Macedonia Republiek van Macedonië
Flag of Kosovo Kosowo
Vlag van Albanië Albanië
Vlag van Montenegro Montenegro
Vlag van Turkye Turkye 
Gebied: Oos-Europa
Totale sprekers: 3 miljoen[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Slawies
  Suid-Slawies
   Suidwes-Slawies
    Serwo-Kroaties‎
     Bosnies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Bosnië-Herzegowina Bosnië-Herzegowina
Flag of Kosovo Kosowo
Vlag van Montenegro Montenegro
Gereguleer deur: Instituut van Bosnies
Taalkodes
ISO 639-1: bs
ISO 639-2: bos
ISO 639-3: bos 
Verspreiding van Bosnies

Die Bosniese taal (bosanski jezik) is een van die standaardweergawes van die Suidwes-Slawiese taalgroep; Serwo-Kroaties. Die taal word vernaamlik deur Bosniërs in Bosnië-Herzegowina gebruik. Dit is gebaseer op die westerse variant van die `tokavski dialek en gebruik die Latynse alfabet.

Die naam "Bosnies" is nogal omstrede, aangesien die Kroate en Serwiërs in Bosnië-Herzegowina hulle taal Kroaties en Serwies noem. Die grondwet van die Republika Srpska en die regering van ServiÎ, waar dit 'n amptelike taal is, verwys na Bosnies as: "taal gepraat deur die Bosniërs" ("Jezik kojim govore Bošnjaci").

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Bosnies
Indo-Europese tale: Satem-tale: Slawiese tale
Wes-Slawiese tale:
Kasjoebies | Polabies (†) | Pools | Slowaaks | Silesies | Sorbies (Neder-Sorbies, Opper-Sorbies) | Rusyn (Rusnak) | Tsjeggies
Oos-Slawiese tale:
Oekraïns | Russies | Rusyn (Roeteens) | Wit-Russies
Suid-Slawiese tale:
Bosnies | Bulgaars | Kroaties | Macedonies | Kerkslawies | Sloweens | Serwies